DonkiesRus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Kris-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Roxanne K - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, neat and spacious.
DonkiesRus se terugvoer
Baie dankie vir jou plasing, ons het dit intussen rolstoelvriendelik gemaak.
Ricus D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, gasvry, skoon en al die benodighede om 'n heerlike verblyf te verseker. Dankie DonkiesRus, ons het dit baie geniet.
DonkiesRus se terugvoer
Baie dankie Ricus. Dit was so lekker om julle te kon huisves.
Sien uit na die volgende kuier.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom