Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DonkiesRus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DonkiesRus is 'n bekoorlike kothuis met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel in Klein-Brakrivier. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek op die Tuinroete.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis lei na die leefarea met 'n etenstafel en stoele en gemaklike banke. Daar is gratis WiFi en 'n lessenaar.

Daar is braaigeriewe, sowel as veilige parkeerplek. Die eenheid is naby winkels en restaurante en ongeveer 2 km vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by DonkiesRus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir DonkiesRus
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kris-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
  • Gaste dink DonkiesRus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cdf23191563196348151cdda3f16a9563962f5d24b46dbe10aaa606e2169b6a757489d8c468d06ff9f025d8d62ae7a0fdb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 3 Kaaimans Avenue Klein Brak River 6405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.077643018776 22.155530960119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem