Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Doornbosch Estate and Guesthouses is in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is slegs 2 ure se ry van Kaapstad af, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad op die roete na die plaas is.
Verblyf word aangebied in selfsorgkothuise op 'n werkende bees- en wildplaas. Ervaar die plaas te perd of van ons wildritvoertuie af, of ontspan in die stil luuksheid van ons kothuise en gastehuis.
Hierdie plattelandse deel van die mees suidelike area van die Wes-Kaap is 'n goed onderhoude natuurreservaat. Die lewe hier is ontspanne, stil en ongerep. Dit is die plek waar dit regtig moontlik is om "weg te kom van alles af."
Die eiendom is sentraal geleë tussen die plaaslike wynkelders, naby Pearly Beach se strande en net 'n paar minute se ry van die skilderagtige sendingdorpie Elim af. Cape Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is slegs 45 minute weg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 10
Ligging
- Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Doornbosch Estate and Guesthouses het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom