LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dover on Sea B&B | LekkeSlaap
+38

Dover on Sea B&B

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dover on Sea B&B is 'n juweel wat op Cola-strand geleë is, in die pragtige dorpie Sedgefield, Knysna.

Die oorddorpie bied vir die voëlkykers 'n skatkis van verskeie voëlspesies wat in verskillende ekosisteme in die omliggende area. Daar is baie staproetes en voëlkykhuisies spesiaal vir die doel opgerig. Jy kan ook die pragtige en kleurvolle blomme en fynbos bewonder.

Ons is 'n B&B wat meer bied as gewoonlik. Pragtige argitektuur, uitstekende uitsigte, luukse gemak en hartlike gasvryheid wat jou groet wanneer hier op die strandfront kom vakansie hou.

Ons het 'n see-uitsig en ook suites wat oor die fynbos duine uitkyk, met balkonne wat na die vars lug toe uitlei. Kom laat ons jou bederf met ons hartlike gasvryheid en asemrowende uitsigte oor die skilderagtige Sedgefieldstrand.

Alle akkommodasietariewe sluit gesonde ontbyt met die opsie van 'n volle Engelse of Kontinentale ontbyt - elkeen met 'n spesiale element.

Ons bedien sosiale, gemaklike aandetes (op aanvraag) en gaste kan die opsie 'n wynparing saam met die ete te kies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Dover on Sea B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dover on Sea B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnLYclmEOTG5qPoduvbaxVrnbBDHqLiU3J6D7Xch9gbt7bN78Jz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 20 Dover Drive Cola Beach 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.037324849186 22.814837800742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!