Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamcatcher2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Dreamcatcher2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marieka H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka H
Gesin met tieners

Pragtige plek, uiters netjies.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese plek, goed ingerig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kliëntediens is puik. If we could, we would have given Dreamcatcher 2 six stars. Ons sal dit beslis weer kies en dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, vriendelike eienaars, baie goed ingerig.

Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caylin T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and enjoyable!

Our stay was very enjoyable. We had a very good resting weekend and thoroughly enjoyed exploring the town of the most southern point of Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, comfortable, convenient.

Perfect. Will book here again when we visit the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonine M
Saam met vriende

Fantasties, beste akkommodasie ooit. Even beter as die fotos.

Dit is die mooiste plekkie waar ek nog gebly het. En ek kan nie wag om terug te gaan nie. Dalene het aan alles gedink - dis minimalisties, super skoon, alles werk, troeteldier vriendelik, ongelooflike ligging, privaat - absoluut puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien.

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie ontspanne gewees.

Ons het heerlik gebly. Ons wil vir ons net so huisie by die see kry. Dalene en Danie is so vriendelik. Julle sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah F
Gesin met klein kinders

Ongelooflike waarde vir geld.

Absoluut stunning huisie! Baie skoon en netjies. Love hierdie plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alma- en Adelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eeb2d65caecbb919e05adf9efec0d1e9c0e75ba70eade2ba1f1c8d505d387646608cf00a90b9e4386edeab9de20d129cb4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Corner of Alma and Adelle Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804149132886 20.036711365572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem