Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreamcatcher Sage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamcatcher Sage is 'n moderne selfsorgwoonstel in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster. Dit is tussen die prentjiemooi duine van die Atlantiese kus geleë en is net 5 minute se stap of 200 m vanaf die strand.

Die woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Die sitarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor Bekbaai.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin waar daar 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma is. Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dreamcatcher Sage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Dreamcatcher Sage
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1673

Jaar gelys 10

Ligging

  • St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dreamcatcher Sage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b454c3944c41fc41623cd96f6734841e2368a897117e7b5289f2d4792d872b5d2df3c76f0e2f8aa153df204f094e6f3b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 13 St. Augustine Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem