Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drop Anchor

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 R433 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Drop Anchor bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger en is naby die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n opplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Verder is daar 'n waaier en 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is nie geskik om etes te kook nie. Gratis WiFi is beskikbaar, maar gaste mag nie programme stroom nie. Let asb. dat die verblyf nie selfsorggeriewe of 'n TV het nie.

Gaste het toegang tot die tuin met braaigeriewe in die skaduwee of in die son. Daar is ook 'n uitkykdek wat die ideale plek vir gaste is om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Drop Anchor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Ligging

  • Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Drop Anchor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R433
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark 33, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3d5f05757be017f53a535632767a87d6205f411d2c021c91ace146828782520fe08c2b53f8b8df3c4a5505f8bc2fde4fce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33 Fleur Park Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152923769665 18.861984160085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem