LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by D’s Studios | LekkeSlaap
+20

D’s Studios

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir D’s Studios
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louise S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met klein kinders

Sal definitief D's Studios aanbeveel! Ons het eerlik gebly daar!

Dit is bitter skoon en netjies, en elke kamer is so stylvol! Daar is 'n groot grasperk en die kinders kon heerlik rondhardloop en bene strek! Die ligging is ook uitstekend was naby aan alles waar ons wou wees.

Amanda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Besigheidsreis

Pragtige, nuut en rustig met lieflike geriewe.

Uitstekende ligging vir 'n konferensie by Emperor's Palace. Dolores is 'n goeie gasvrou. Aandag aan detail. Ons sal terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful, new and peaceful haven with immaculate facilities.

Excellent location for conference at Emperors Palace. Dolores is a great hostess. Attention to detail. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelweg 70, Bartlett AH, Bartlett AH, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMEGMdRK1KScueFlBWQNtenX7c3phYhxlQakYb4VIWpC0PtuHeq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 70 Middel Road Bartlett AH 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.175338665559 28.274328917791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!