Duifie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kliprugstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 760R1 173 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Duifie is 'n selfsorgvakansiehuis met plek vir 4 gaste in Paternoster en is lekker naby die strand.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus en daar is ook 'n etenstafel en 'n deur na die stoep. Die stoep spog met 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel. Verder bied die leefarea het 'n TV en sitplek. WiFi is ook beskikbaar en die verblyf het 'n beperkte see-uitsig.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, kajakvaart, kreefduik, pottebakkery, perdry, besoeke aan kunsgalerye en strandkarretjieritte in.
Slaapplek
’n Bespreking by Duifie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 739
Jaar gelys 11
Ligging
- Kliprugstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Duifie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kliprugstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom