LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunes Escape | LekkeSlaap
+34

Dunes Escape

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 R966 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dunes Escape bied privaat selfsorgverblyf in die bekende The Dunes Resort-kompleks.

Dié dupleks-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 'n klein groep van 4 wat die asemrowende Tuinroete wil verken.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea en kombuis lei na 'n privaat tuin. Die eenheid het parkeerplek en 'n ingeboude braai.

Die eenheid is 5 minute se stap vanaf Keurboomstrand se hoofstrand. Gaste het direkte toegang na die strand deur die natuurreservaat. Die kompleks het toegangsbeheer, 'n koffiewinkel op die perseel en 2 gemeenskaplike swembaddens.

Rook is binnenshuis verbode.

Die DStv Stay Essentials-pakket is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dunes Escape sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Dunes Escape
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunes Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6febd6bce77ea8f652a94a5c27d7654d1575f8dbbc5eed72122829e0729826eec66c06b2417e1a148d844857c5e020333a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380, nou Vanaf R966  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 The Dunes Resort P0394 Road 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.010734859288 23.421623734
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem