LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durban North Beach House | LekkeSlaap
+79

Durban North Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thirlmere Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Durban North Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis in die luukse buurt van Durban-Noord, 2,7 km van die strand af. Gaste het toegang tot die hele onderste verdieping van die huis, dit beskik oor 2 gastesuites. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping wat nie toeganklik is vir gaste nie.

Dié huis beskik oor 2 gastesuites, 'n oopplan-leefarea met 2 sitareas, 'n eetarea, 'n kombuis en 'n kuierarea met 'n swembad en 'n onderdakstoep. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Die gastesuite wat binne is het 'n koningingrootte-bed en 'n en 'n enkelbed. Dit is ideaal vir 'n paartjie met 'n kind of 2 kinders. Die suite het 'n pragtige baaivenster en 'n oopplan-bad. Die kamer het 'n spieëltafel, ingeboude kaste en lugversorging.

Die gastesuite buite het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die suite het 'n sitarea wat na 'n stoep lei met 'n stort wat 'n glasdak het. Die stort-area lei na die tuin. Die suite het ook 'n TV.

Die huis het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tuin is vol tropiese plante en is die ideale plek om te lê en sonbaai. Die huis het 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel. Daar is ook buurtwagte wat patrolleer.

Die eenheid is 6,7 km vanaf Umhlanga en 9,8 km vanaf Durban se strandfront. Die eenheid is naby winkels, restaurante, kantoorblokke en strande. Die huis is ideaal vir 2 paartjies or 'n gesin met ouer kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Durban North Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Thirlmere Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thirlmere Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9d511364563b7739d7b4dfa5c3ada2a63670fb25e6a466de6cddb950b3597bcee06f4a0d7f815052fa0fafc91138f53cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 5) 1 Thirlmere Place Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.775014640548 31.037409224537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!