D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House bied selfsorg-eenhede in 'n gastehuis en is in Durbanville geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, hetsy vir 'n sakereis of vakansie, na aan verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.
Verblyf word gebied in 6 eenhede, elkeen smaakvol en uniek gemeubileer. Die eenhede bied elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste en elke kamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n rugsteun-kragopwekker en daar is 'n swembad waar jy kan afkoel in die somer. Kinders kan die speelgrond en tuin geniet.
Daar is veilige parkeerplek vir jou motor en ons is na aan verskeie winkels, restaurante, wingerde en wynproelokale en ander geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Julia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap