LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durbanville Garden Cottage | LekkeSlaap
+7

Durbanville Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoedstraat 81, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Durbanville Garden Cottage is in Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad geleë. Die verblyf is ideaal naby hospitale, winkelsentrums en wynlandgoedere geleë.

Die knus tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die eenslaapkamer-eenheid het ’n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ’n stort.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Verdere geriewe sluit ’n swembad, braai-area, WiFi, lugversorging, TV met DStv en ‘n parkeer spasie vir gaste.

Besienswaardighede naby sluit Durbanville Gholfklub, Reptile Garden, Barnyard Teater, Tygervallei Winkelsentrum, Durbanville wynlande en GrandWest Casino in.

Slaapplek

’n Bespreking by Durbanville Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Durbanville Garden Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Goedemoedstraat 81, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoedstraat 81, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVirulZUTtzEasTVoYYFj10EdJH7rF4P4h5b8qln8HGY69j0R7z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 81 Goedemoed Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.82247 18.6728099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!