Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durement Gagne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Blombosch Landgoed, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Durement Gagne 4 is 'n bekoorlike drieslaapkamerhuis in die stil Blombosch-kompleks in Heiderand, Mosselbaai.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike stoele en 'n TV met Netflix, M-Net. WiFi word ook voorsien.

Durement Gagne is 900 m vanaf die St. Blaize Hiking Trail en 5 km vanaf Mosselbaai se strande. Die N2 is binne maklike bereik en daarom is dit lekker verblyf om vanaf die Tuinroete te verken. Aktiwiteite in die omgewing sluit wingerde, wildreservate, restaurante, konserte, watersport, Zipline-toere en besienswaardighede in.

Slaapplek

’n Bespreking by Durement Gagne sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Durement Gagne
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • 113 Blombosch Landgoed, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durement Gagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Blombosch Landgoed, Heiderand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28ab1045cae977b9f3f8b8cadfa6ffe1cb4c3ef02911478fecd03fee967d951d8120daae68b489ab9c675cfc7d29c0a67a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 113 Blombosch Estate Heiderand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.193194832764 22.113772590074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem