E-Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 144, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
e-Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis wat smaakvol versier is. Die kothuis is op 'n residensiële perseel in Myburgh Park, Langebaan waar die eienaar ook bly.
Die kothuis is ruim en bied slaapplek aan 'n gesin van 4. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n wasgoedlyn. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met ’n TV met DStv.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die area is naby die hoofstrand, restaurante, 'n Spar, kajak- en staanroei-verhuringsplekke, asook 'n gespesialisserde seilplankrydiens. Club Mykonos is net 15 minute se ry ver.
Slaapplek
’n Bespreking by E-Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Harpuisbosstraat 144, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink E-Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 144, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom