LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eagles Rest | LekkeSlaap
+30

Eagles Rest

Gastehuis
Kamer 1 FE
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n uitsig op die Tygerberg-heuwel. Daar is 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware en 'n yskassie in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n motorhek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dra asb. 'n masker wanneer jy in 'n gemeenskaplike deel van die perseel is. Ontsmettingsmiddels vir hande sal voorsien word, maak asb. seker dat jy dit gebruik. Die eenhede sal nie betree word om skoongemaak te word nie. Maak asb. jou eie eenheid een keer 'n week skoon en ons sal skoon linne buite jou deur plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
8 - 14 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: 95% van die deposito word verbeur.
21 of meer dae voor die inklokdatum: 90% van die deposito word verbeur.

Kamer 3 FC
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware en 'n groot yskas met ’n vrieskas in. Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n motorhek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dra asb. 'n masker wanneer jy in 'n gemeenskaplike deel van die perseel is. Ontsmettingsmiddels vir hande sal voorsien word, maak asb. seker dat jy dit gebruik. Die eenhede sal nie betree word om skoongemaak te word nie. Maak asb. jou eie eenheid een keer 'n week skoon en ons sal skoon linne buite jou deur plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
8 - 14 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: 95% van die deposito word verbeur.
21 of meer dae voor die inklokdatum: 90% van die deposito word verbeur.

Kamer 4 BE
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n uitsig op die Tygerberg-heuwel. Daar is 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware en 'n groot yskas met ’n vrieskas in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n motorhek.

Kamer 5 GE

Kamer RP
Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die onderste verdieping en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Ander geriewe sluit ’n TV met Netflix, gratis WiFi en ’n kombuisie met ’n mikrogolfoond, ketel, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en ’n groot yskas met ’n vrieskas in. Daar is ’n stoep met braaigeriewe en ’n veilige parkeerplek agter ’n hek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Dra asb. 'n masker wanneer jy in 'n gemeenskaplike deel van die perseel is. Ontsmettingsmiddels vir hande sal voorsien word, maak asb. seker dat jy dit gebruik. Die eenhede sal nie betree word om skoongemaak te word nie. Maak asb. jou eie eenheid een keer 'n week skoon en ons sal skoon linne buite jou deur plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
8 - 14 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: 95% van die deposito word verbeur.
21 of meer dae voor die inklokdatum: 90% van die deposito word verbeur.

Eenslaapkamer-selfsorghuis
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea en kombuis met 'n vierplaat-gasstoof. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, TV met Netflix, WiFi en 'n stoep met braaigeriewe in. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n motorhek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dra asb. 'n masker wanneer jy in 'n gemeenskaplike deel van die perseel is. Ontsmettingsmiddels vir hande sal voorsien word, maak asb. seker dat jy dit gebruik. Die eenhede sal nie betree word om skoongemaak te word nie. Maak asb. jou eie eenheid een keer 'n week skoon en ons sal skoon linne buite jou deur plaas.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
8 - 14 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.
15 - 21 dae voor die inklokdatum: 95% van die deposito word verbeur.
21 of meer dae voor die inklokdatum: 90% van die deposito word verbeur.

Vanaf R500
R500 R450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalsietstraat 4, Welgelegen, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNWYxYjUxLTFjN2YtNDFlZS04MjNiLWFjZDcwMzczMjc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500, nou Vanaf R450  per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 4 Kalsiet street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.866198731275 18.56208189682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!