Welgelegen  Akkommodasie by Eagles Rest B&B | LekkeSlaap
+24

Eagles Rest B&B

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 10 resensies vir Eagles Rest B&B
Netheid
3.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5
Jeanne-marie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanne-marie D

Eerste indrukke is blywend. Onpersoonlik/donker/vuil. Foto's op Lekkeslaap blad bedrieglik en misleidend!

Host rather unfriendly on arrival - just interested in the money. Stairs to room - dirty and smelly carpets - safety risk, looks like loose carpets draped on stairs. Shabby lampshades on sides of bed. Old food stuck on table cloth on table next to bed. Curtains torn. Filthy cupboard for clothes, paper on shelves has known better days. Dirty heater panel against the wall - full of blue marks. Bed linen not ironed. Towels hard and "used up" - appear shabby and has an awful smell to it. Water outlet of zink in room, blocked - water takes long to run out. Notice of water saving against the wall, very shabby and Prestik shows as fatty spots. "Kitchen area": greasiness around power plug on the wall (previous cooking probably, not cleaned properly).

Kobus V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was aangenaam.

Ons bespreking was gemaak vir 2 volwassenes en 1 kind van 7 jaar en die bespreking was so bevestig. Ons selfsorg-eenheid het net een dubbelbed gehad en geen bed vir my kind. Dit was nogal ongemaklik slaap vir 3 nagte. Verder was die eenheid voldoende toegerus.

Eagles Rest B&B's terugvoer

'n Sofa was beskikbaar, maar by aankoms het Mnr Kobus gesê alles is reg toe die bestuurder hom vra of alles in orde is. Die bespreking en betaling was gemaak vir 1 dubbelbed, niks is ooit te veel vir ons nie.

Eagles Rest B&B
Althea W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekende diens!

Niks was te veel moeite vir Marius en Annemarie nie! Hulle was baie vriendelik en behulpsaam!

Karen R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen R
Gesin met tieners

Het net een nag gebly.

Ons het van die begin af gesê my dogter is 16 en hul het ons laat verstaan dit is voldoende verblyf. As jy die bank uittrek, moet jy die tafel opvou. Daar is geen sitplek as die bank uitgetrek is nie. Die yskas is so klein daar kan nie 'n bottel melk regop staan nie en die mense was meer bekommerd oor hul hond wat by die hek uit kon kom as hul gaste se gemak. Hulle was ook meer ingestel op of hul reeds hulle geld gekry het, as die redes vir ons vroeë vertrek.

Eagles Rest B&B's terugvoer

The room is designed for 2 adults but A sleeper couch was offered and was accepted as such before arrival and on arrival no further comment was made.Not all guests like dogs so as to minimise inconvenience we are very conscious to keep the small house dog inside.

Eagles Rest B&B
Philna V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Philna V
Enkelreisiger

Aaklig!

My ondervinding by Eagles Rest was om die minste te sê baie teleurstellend. Ek het na 'n naweek uitgetrek (ek was vir 'n maand daar bespreek en betaal.) Ek voel die eienaars is nie bewus van wat in B&B gebeur en laat die personeel met opdragte om plek te bestuur. Mens kry ook 'n gevoel dat die minste gedoen word om die plek in stand te hou ('n bietjie verf en Handy Andy sal wonders verrig.) En nadat ek reeds 10 dae uitgetrek het, moes ek by eienaar hoor hul was nie eers bewus dat ek nie meer daar bly nie. Nadat ek gekla het oor kokkerotte en goggas wat my byt in bed moes ek hoor dat hul nie kan verstaan dat dit my pla, want ek is 'n buitelug mens? Ek kon my ore nie glo.

Eagles Rest B&B's terugvoer

It was a very hot February and there was an influx of mosquitos and other guests also complained about it. Unfortunately, nature is beyond our control.

Eagles Rest B&B
Lynette V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik en naby alles.

Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en weer van die diens gebruik maak. Gemaklik en gerieflik.

Linda H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Gesin met tieners

'n Baie skoon en netjiese eenheid wat goed ingerig is.

'n Veilige omgewing en beslis waarde vir geld. Die selfsorg eenheid is goed ingerig, sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Cheryl K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl K
Besigheidsreis

Decent

Good location.

Marlene V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Besigheidsreis

Aangenaam!

My verblyf was so kort, maar die kamer en omgewing voldoen aan my vereistes. Sal dit beslis aanbeveel!

Marinda S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Gesin met tieners

Netjies, goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

was R590
Vanaf R472
per nag (vir 2 persone)
was R590
Vanaf R472
per nag (vir 2 persone)
was R590
Vanaf R472
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalsietstraat 4, Welgelegen, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNWYxYjUxLTFjN2YtNDFlZS04MjNiLWFjZDcwMzczMjc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R590, nou Vanaf R472  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 4 Kalsiet street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -33.866198731275 18.56208189682
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za