Bahati Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bahati Manor is in Broederstroom op die Pecanwood Gholflandgoed geleë. Dié selfsorghuisis gemeubileer en versier om luukse verblyf aan 9 gaste te bied.

Akkommodasie beskik oor 5 slaapkamers, 3 moderne badkamers, 2 sitareas, 'n kaggel in die boonste sitarea, 'n moderne kombuis, 'n patio, braai-area en 'n Jacuzzi met sitplek vir 8.

Die betowerende Magaliesberge en Hartbeespoortdam skep 'n prentjiemooi agtergrond vir Pecanwood Landgoed en dit bied aan gaste 'n vreedsame wegbreek met 'n luukse atmosfeer. Eagles Retreat is net 40 minute se ry van Johannesburg en Pretoria af en Pecanwood Landgoed is ideaal as jy wil wegbreek van die besige stadslewe. Mense is mal oor die landgoed se gholfbaan wat deur Jack Nicklaus ontwerp is en verwys na dit as 'n 5-ster-gholfervaring.

Die klubhuis is enorm en baie gesofistikeerd. Die gesondheidspa, stoomkamer, gimnasium, groot swembad en die tennisbane dra by tot Pecanwood se bekoring. Alhoewel Pecanwood ontwerp is met gholf-entoesiaste in gedagte, het verskeie ander doendinge ook baie gewild geword.

Hartbeespoortdam is die ideale plek vir watersport waar sweefseil veral gewild is. Voëlkykers sal ook die groot verskeidenheid inwonende voëlspesies in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Bahati Manor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bahati Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 050 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]