Eagles View
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Undulatastraat 3, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Eagles View is 'n bekoorlike huis in Langebaan aan die Weskus wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n panoramiese uitsig oor die strandmeer bied.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en daar is slaapplek vir 7 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met YouTube en Netflix, gemaklike sitplek en 2 etenstafels.
Daar is ook 'n buitebraai-area, 'n balkon met sonstoele, gratis WiFi, 'n motorhuis vir 2 voertuie en ekstra parkeerplek voor die motorhuis vir 3 voertuie.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel in die geval van beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Eagles View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Undulatastraat 3, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagles View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Undulatastraat 3, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12