LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Echo Beach G02 | LekkeSlaap
+13

Echo Beach G02

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Echo Beach G02
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mathilda S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker, kon lekker op stoep sit en na see kyk.

Ligging van Echo Beach maak dat jy naby die strand is, maar wanneer die weer sleg is, kan jy op jou stoep sit en walvisse soek.

Echo Beach G02's terugvoer

Dankie was lekker om julle hier te hê.

Echo Beach G02
Marius B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon eenheid met baie mooi see-uitsig

Lekker eenheid met al die nodige winkels en restaurante naby. Prysgewys baie goed en skoon.

Echo Beach G02's terugvoer

Baie dankie, jul is enige tyd welkom.

Echo Beach G02
Lizel-mari S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig en heerlik om te braai terwyl oor die see uit kyk.

Die woonstel is baie netjies en skoon. Die see-uitsig is nie net pragtig nie, mens ruik en hoor die branders terwyl jy lekker op die stoep kan sit en braai.

Echo Beach G02's terugvoer

Baie dankie, jul is enige tyd weer welkom.

Echo Beach G02
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Echo Beach G02, Gonubie, 5240, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee1f49994b7e33e814f61f31a1d347528c7530550d77e8d27413cd66fa201f1a16fc53414b6ef985e80348c3c249d6a3ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 Main Road G02 Echo Beach 5240 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.938820303065 28.031944714209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!