Eco Karoo Mountain Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
- Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas van 4200 ha in die Suidwes-Vrystaat geleë en bied die beste van die Bo-Karoo. Die lodge spog met skouspelagtige sonsopkomste, 'n eindelose horison en salige stiltes.
Verblyf word in 3 aparte, eko-selfsorgsuites met slaapplek vir 4 gaste en 'n privaat stoep gebied. Elke eko-suite beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n koninggrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens het. Hierdie beddens kan ook op versoek in 'n koningrootte-bed omskep word. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet, asook 'n privaat buitestort met 'n uitsig op die berge.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n swembad met 'n uitsig oor die eindelose vlaktes van die Karoo in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maryn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
- Gaste dink Eco Karoo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat