Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddy Out

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Eddy Out
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelize M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M

Fantastiese ligging, ruim huis met goeie geriewe.

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eddy Out se terugvoer

Wonderlik om te hoor! Kom kuier gou weer!

Eddy Out
Frederick R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick R
Gesin met tieners

Fantasties, baie rustig en vrede vir die siel.

Alles was baie gemaklik, uitsig was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik! Ons kan nie wag om weer te gaan nie!

Sjoe, wat 'n wonderlike huis! Ons het so lekker gekuier dat ons glad nie vir die slegte weer omgegee het nie. Ons kon swem in die swembad as ons nie lus was vir die strand nie. Ons het elke 2de aand gebraai, met die pragtigste uitsig oor die baai! En aandetes en ontbyt was op die balkon bo, weereens met die pragtigste uitsig! Die kommunikasie was fantasties, die geriewe puik en die ervaring wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, sal weer kom!

Ons het baie lekker gebly by Eddy Out. Die huis is groot, luuks en het alles wat jy nodig het. Dis 'n lekker kuier, ontspan huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lies V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lies V
Gesin met klein kinders

Very nice house, very nice place!

We had an excellent stay in Eddy Out. Very comfortable and nice place. Everything you could wish for was present. Helena was a big help for us! Only thing missing: WiFi. Not that important, but convenient if you are European.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S
Gesin met klein kinders

Definitief waarde vir jou geld.

Rustig, veilig en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met vriende

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie!

Nie een van ons was al ooit in Heroldsbaai nie so dit was een groot avontuur. Die huis is pragtig, die diens was 10 uit 10 en ons beplan al klaar weer 'n naweek Eddy Out toe. Sal nie sommer êrens anders bly nie. Dis luuks en groot genoeg vir 6 mense om gemaklik te bly. Alles was daar, al wat jy nodig het om te pak is klere en jou braaivleis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eddy Out se terugvoer

Fantasties, baie dankie. Ons wag vir julle volgende kuiertjie.

Eddy Out
Libre V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Libre V
Saam met vriende

Die huis is heerlik ruim en presies wat ons wou hê in 'n naweekhuisie.

Baie skoon en netjies, jy sal nie 'n fout maak om hier te gaan bly nie. Dstv was ingesluit. Kommunikasie was maklik en perfek en alles het goed gewerk. Al wat bietjie sleg was - daar was geen toiletpapier, handdoeke of 'n haardroër in die huis nie. Dit sou die bly net daardie bietjie gemakliker gemaak het as dit ingesluit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eddy Out se terugvoer

Ek waardeer die terugvoering. Te danke aan jou terugvoering, sal jy sien as julle weer kom kuier dat daar nou 'n haardroër en handdoeke is en natuurlik toiletpapier.

Eddy Out
Daniel J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Saam met vriende

Wonderlike huis in 'n wonderlike dorpie.

Baie dankie aan Marelize en Stephane vir die wonderlike tydjie by Eddy Out. Die huis is wonderlik, goed geleë en rustig. Die tydjie by julle was net te kort. Tot volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend O
Gesin met klein kinders

Value for money.

It is a stunning house with great views overlooking Herolds Bay. I can honestly recommend to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Stunning huis met great uitsigte oor Heroldsbaai. Ek kan dit eerlikwaar vir enigeiemand aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D
Gesin met tieners

Eddy Out is 'n groot leefhuis geskik vir 'n familie.

Eddy Out is 'n baie netjiese huis. Dis geskik vir familie met tieners of vriende. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V
Saam met vriende

Pragtige huis met als wat jy nodig het, mal oor die braaikamer.

Die huis is goed geleë en is 'n lekker basispunt as jy die res van die plekke wil besoek. Vir ons het dit perfek gewerk omrede ons mans gholf gespeel het in Knysna, Oubaai en Pinnacle Point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold T
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Ons het regtig tuis gevoel, sal regtig weer by Eddy Out wil bly. Alles was net reg. Ek beveel Eddy Out aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrine B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern en luuks.

Ons het baie lekker gebly! Die huis is baie goed ingerig, modern. Dis sowaar die huis, weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne R
Saam met vriende

Die huis is baie gerieflik en ruim, ideaal vir 'n groot familie of 'n klomp vriende. Ons het alles gehad wat ons nodig het!

Eddy Out is ideaal geleë om omliggende plekke te verken sonder om te ver hoef te ry (George, Knysna, Sedgefield, Wildernis). Daar is 'n heerlike restaurant stapafstand van die huis af en die strand is 5 min per motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charme T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charme T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic house offering wonderful views.

Fantastic house offering modern fittings and all amenities. Wonderful views. Was such a nice holiday house. So sad to have left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Gesin met klein kinders

Plek was netjies, skoon en pragtig!

Aangename ervaring en dis 'n lieflike plek om te bly. Alles was skoon en netjies met aankoms. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Heerlik gekuier, fantastiese diens ontvang. Die huis het regtig als en nog meer wat mens benodig. Ons gaan definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fea5ac020f2c535f0a124d1b5c44a23057a742dceea6895b984b58546ec79bff8236bd7460353bb3f4117326c7e5f46b91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Vaalkom Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04979526135 22.398326722075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem