Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddystone

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddystone-rylaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Eddystone is 'n pragtige vakansiehuis met 'n Spaanse styl en 'n uitsig oor die baai en Robberg Reservaat. Dit is in die hartjie van Robberg in Plettenbergbaai geleë. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n kuswegbreek aangesien dit naby verskeie besienswaardighede en plaaslike geriewe is.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede, volledige gesinsbadkamer en die derde badkamer het 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, dubbeloond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die eetarea grens aan 2 sitareas met gemaklike sitplek en 'n mooi see-uitsig.

Die huis het 'n indrukwekkende staankaggel wat aan beide kante op is en die eetarea en 2 sitareas kan verhit. Hierdie hele area het stapelvensters wat gaste kan oopmaak om die vars seelug in te nooi. Daar is ook stapeldeure wat na die sonnige stoep met buitesitplek en sonstoele lei. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie saans.

Slaapplek

’n Bespreking by Eddystone sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Eddystone-rylaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddystone-rylaan 2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41a356141f191473a4701baa029281194610c36565746436671c259cb3a02a558d89ca090c0d5332460277032fde4d493e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 10) 2 Eddystone Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0689743 23.3671297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem