LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eden Eco Cottages – Springerbaai | LekkeSlaap
+65

Eden Eco Cottages – Springerbaai

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Eden Eco Cottages – Springerbaai
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Guy M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M

Stunning views from a wonderful home.

My family and I stayed at Eden Eco Cottages for a long weekend. A wonderful home indeed, with beautiful views from the verandah and most of the bedrooms. The estate is great, with various buck and zebra to be seen, and even a mongoose visiting the home on occasion. Very peaceful, too - a perfect escape from the city bustle.

Karen T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Heerlike verblyf goed toegerus in rustige natuurryke omgewing.

Hierdie verblyf was baie aangenaam en hoewel dit redelik vêr van die strand af is, is daar baie ander pluspunte - soos die natuurlike klowe, verskeie boksoorte en sebras, wat gereeld gesien word, asook besondere ryk voëllewe. Dis boonop uiters veilig en rustig om al die wonderlike staproetes te doen en op die toegangsroetes te draf. Die uitbreiding word baie goed bestuur en alles is netjies, selfs die plankpaadjies en piekniektafels by die uitkykpunt. Ons was ook verras deur die goeie toilet- en stortfasiliteit by die uitkykpunt, wat uitkyk oor die pragtige strandgebied. Hierdie is selfs meer as wat Boggomsbaai kan sê, waar daar geen sulke fasiliteite naby die swemstrand beskikbaar is nie. Oor die algemeen is die verblyf hier, aan te beveel vir mense wat soek na `n rustige, landelike atmosfeer (die huise is so uitgelê dat mens glad nie bewus is van jou naaste bure nie)! Ons sal EdenEco Cottages Springerbaai beslis weer besoek! Dankie.

Marie-louise B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise B
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Ons het ons naweek in die huis in Springerbaai baie geniet. Goed toegeruste huis. Rustige omgewing met 'n pragtige see uitsig. Ons sal definitief die woning weer huur.

Eden Eco Cottages – Springerbaai's terugvoer

Regtig bly julle het dit geniet Marie-louise, Andre

Eden Eco Cottages – Springerbaai
Ronel S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met klein kinders

Rustig en vredevol.

Perfekte plek om te rus, mooi natuurskoon, veilig vir stap, ons het lekker gerus. Baie dankie.

Cp C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cp C
Gesin met klein kinders

Baie rustig, afgesonder, veilig en mooi!

Baie lekker ligging en veilig vir die kinders. Goeie diens van beide LekkeSlaap en die eienaar Andre Nel.

Eden Eco Cottages – Springerbaai's terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Eden Eco Cottages – Springerbaai
Monique H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique H

Waar wild en see ontmoet.

Wat 'n ongelooflike voorreg om die see en wild in een te kon sien en te waardeer. Heerlik stil, privaat en veilig. Ons het baie lekker gekuier, ouma en oupa was saam. Ons het almal die vakansie lekker uitgerus.

Eden Eco Cottages – Springerbaai's terugvoer

On sis baie bly julle het dit geniet.

Eden Eco Cottages – Springerbaai
Karlien D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien D
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis en 'n rustige omgewing.

Ons het onmiddellik tuis gevoel in die ruim huis en my kinders het die solderkamer só geniet - dit sommer in 'n speelplek omskep. Die ligging en natuurskoon is manjifiek en bied 'n uitstekende ontsnap van die stadslewe. Ons het so veilig, privaat en geliefd gevoel soos ons na die wild en diere gekyk het op die pad van die hek tot by die huis, en die groot oop spasies om die huis en die see-uitsig van die agterstoep en hoofslaapkamer af is pragtig. Die kinders was ook gek oor die plankpaadjie van die ongerepte strand af tot by Springerbaai. Vleesbaai en Boggomsbaai is baie naby as jy op soek is na die tipiese son-en-sand-strand. Die huis het alles wat ons nodig gehad het: kombuis, braai, oorgenoeg beddegoed, handdoeke en drie badkamers om van te kies, so ons het regtig al die tyd en plek in die wêreld gehad om te ontspan. Ek wens ons kon nog 'n week of twee gebly het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful house and tranquil setting.

We immediately felt at home in the spacious interior of the house, and my kids loved the upstairs loft space which they turned into a play-room. The setting and scenery was magnificent, and a great escape from city life. We felt totally private and safe and loved viewing the game and animals on the road from the gate to the house, and the wide open space surrounding the house is wonderful to really get away from it all, and the sea view from the back porch and main bedroom is beautiful. The children also loved walking on the boardwalk route and running on the pristine beach of Springerbaai; and Vleesbaai and Boggomsbaai are really close by if you are looking for a more typical sun and sand swimming beach. The house had everything we needed: kitchen, braai, ample bedding and towels and three bathrooms to choose from, so we really had the time and space to relax and refresh. I wish we could have stayed another week or two!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eden Eco Cottages – Springerbaai's terugvoer

We are very glad you have enjoyed your stay at Ocean View Cottage.

Eden Eco Cottages – Springerbaai
Nadia D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Rustige area.

Baie lekker gebly. Rustige area en veilig.

Belinda D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Gesin met tieners

Lovely stay at a beautiful location.

The house is lovely and the area is pristine. We felt very safe in the private estate. The walk down to the beach is beautiful. We were lucky to have a swimming pool and we enjoyed it thoroughly. Thank you for a clean and well managed house. We could see a lot of love was put into the house. Thank you for that!

Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springerbaai 33, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMjAxMWViLWM1ZTctNDczNC1hNWNjLThkNDYwNThlOWM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 33 Springerbay Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -34.252662815005 21.916606128216
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!