Eden on the Bay 239

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden on the Bay 239 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, energieke kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en 'n kort ent se ry van ander besienswaardighede in Kaapstad.

Dié smaakvol gemeubileerde woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n Smeg-yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander toebehore.

Die aangrensende leefarea lei na 'n privaat balkon. Die kompleks het veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, 'n paar restaurante en 'n Pick 'n Pay. Die kompleks is sowat 27 km van die Kaapse middestad af en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden on the Bay 239 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden On The Bay 239 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 022 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false