Eden Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eden Retreat is in 'n veiligheidslandgoed, Mooikloof Equestrian Estate. Dis naby Woodlands Mall, NG Moreletapark kerk en Pretoria-Oos Hospitaal.

Dié selfsorgkothuis bied 1 slaapkamer, 1 badkamer, aparte toilet, sitkamer en kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n spieëlkas. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike banke. Die kothuis lei na 'n patio met buite-sitplek. Ander geriewe sluit lugversorging, strykgeriewe en 'n haardroër in. Privaat onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Eden Retreat sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eden Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false