Edison Corner Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Edison Corner Apartment is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n residensiële perseel in Menlo Park, Pretoria geleë. Dié woonstel is ideaal geleë vir sakereisigers of vakansiegangers met vermaak en restaurante oorkant die pad en verskeie sakekerns binne 'n 2,5 km-radius.

Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n ketel, breekware, eetgerei, gaskookblad, yskassie en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n verwarmer, optiesevesel-internet, slim-TV met Netflix en Showmax en linne. Gaste het toegang tot die privaat patio en het ook 'n privaat ingang. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n swembad wat gaste kan benut.

Daar is verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing soos die Menlyn-winkelsentrum, Menlyn Maine en kasino, Greenlyn Village, Buffelsfontein Beesboerdery Restaurant, Brooklyn teater, Modern Italian Kitchen, Capital Craft, 'n Spar winkelsentrum, 'n apteek en dokter spreekkamers, Hazelwood kosmark, Planet Fitness gimnasium, Woolworths Food, Brooklyn Mall en die Universiteit van Pretoria.

Slaapplek

'n Bespreking by Edison Corner Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Edison Corner Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false