Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EKhaya Bush Villa

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by eKhaya Bush Villa in die hartjie die Bosveld in die Laeveld. Dié boetiek-villa skuil in die Hoedspruit Wildlandgoed op die grens van die Krugerwildtuin. Die landgoed beslaan 680 hektaar en is net buite die safari-dorpie genaamd Hoedspruit. Hoedspruit Wildlandgoed bied 'n tuiste vir 'n groot verskeidenheid ikoniese wildspesies en dit is 'n bewarea wat deel is van die uitgebreide Kruger-ekosisteem. eKhaya Bush Villa is gemáák vir mense wat op soek is na hartlike gasvryheid en tradisie in een van Suid-Afrika se mees gesogte safari-bestemmings, die Limpopo-laeveld.

Al 6 ons dubbelkamers is pragtig versier met weefstof, meubels, en kunsvoorwerpe wat op volhoubare manier bekom is in Suid- en Suider-Afrika. Waar ons kon het ons plaaslike kunstenaars, vakmanne, en entrepreneurs ondersteun.

eKhaya Bush Villa se personeel kom uit die plaaslike gemeenskap en hulle staan altyd reg om seker jou verblyf is spesiaal en dat jy niks kortkom nie. Ons personeel dien as persoonlike gidse wat jou bekendstel aan hierdie wonderlike diverse deel van Suid-Afrika.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir EKhaya Bush Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink EKhaya Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierrieklapperstraat 374, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe82ad416f881b0e670307a4b2a3a44a23321aa858d1ef724935b0f4eabdc71af7276a4cb3c524da1b428f14db8bcf76e605b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 374 Kierrieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.35347 30.968554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem