El Dorado 36
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabé D - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elsabé D
Saam met vriende
Oulike plekkie, was baie gerieflik en gerieflik naby restaurante.
Het geniet om daar te oorslaap, beslis aan te beveel.
Riana B - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Riana B
Saam met vriende
Uitstekend.
'n Skoon bed, goeie diens, veilige omgewing, gratis WiFi, billike prys en soveel meer.
Lizelle S - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lizelle S
Gesin met tieners
Rustig.
Baie dankie. Ons het al welkom gevoel nog voordat ons daar was. Maggie het ons vroegtydig van die sekuriteit ens. ingelig. Fantastiese diens, baie mooi plekkie met uitstekende linne ens. En natuurlik stil en rustig, net soos mens vakansie wil hou na 'n dol 9 maande.
Magdalena se Terugvoer
Baie dankie, Lizelle. Ons is nog nuut en waardeer hierdie resensie regtig baie.
El Dorado 36
Gaste wat na El Dorado 36 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |