El Dorado 59

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

El Dorado 59 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks, in die bekende volstruishoofstad, Oudtshoorn geleë.

Dié eenheid is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n klein balkon met 'n tafel ens stoele. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Die eenhede word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om die groot gemeenskaplike swembad te benut.

El Dorado het 'n opsionele ontbyt. Dit kan by die eenheid afgelewer word teen 'n tyd van jou keuse of dit kan in die nuut opgekanpte ontbyt-sitkamer en vierkant bedien word.

Slaapplek

'n Bespreking by El Dorado 59 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na El Dorado 59 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false