Oudtshoorn Akkommodasie by Eldorado Ostrich Divaz | LekkeSlaap
+5
+5

Eldorado Ostrich Divaz

  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eldorado Park, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Beskrywing

Eldorado Ostrich Divaz is in die Eldorado-kompleks in Oudtshoorn, die hartjie van die Klein Karoo!

Hierdie ten volle toegeruste meenthuis het 'n lieflike en-suite slaapkamer en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak, asook 'n moderne kombuis en ruim leefarea. Sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Geniet die privaat braaigeriewe en pragtige tuin waarin die kinders kan baljaar. Hierdie sekuriteitskompleks is knus weggesteek vir diegene wat na kalmte en 'n rustige vakansie smag.

Slaapplek

’n Bespreking by Eldorado Ostrich Divaz sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Eldorado Ostrich Divaz
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eldorado Park, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado Ostrich Divaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eldorado Park, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1NzA0OGI3LTE3MzEtNDlmOS1hNDhkLTk3YmViOGI3MzA1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 17 5 1 4.7 Eldorado Park Buitekant Street 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.582769925334 22.192597389221
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za