Elephant's Nest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Leon P - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Elephant's Nest se terugvoer
Dankie Leon, vir die positiewe terugvoer.
Julle is enige tyd welkom.
Ons gaan vanaf Junie weer ontbyt bedien.
Groete,
Wil Ehlers
Keano A - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, tranquil, peaceful.
Joanette S - Okt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Phillip S - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Khanyisile M - Apr 2023
Algehele gradering
The location was amazing which made it easy to enjoy the trip and driving to the main attractions.
Mothepana Selina R - Mrt 2023
Algehele gradering
It's welcoming, peaceful and user friendly.
Gerhard W - Mrt 2023
Algehele gradering
2 nagte oorgrslaap, heel aangenaam.
Gerad T - Nov 2022
Algehele gradering
Was 'n baie aangename en rustige kuier.
Mia P - Okt 2022
Algehele gradering
Die eienaar, Nico, en sy vrou was baie vriendelik en gasvry.
Drik G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Leon K - Jul 2022
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk met die diens van die eienaar.
Johan C - Jun 2022
Algehele gradering
Superskoon en netjies.
Keletso S - Apr 2022
Algehele gradering
It was the second time at Elephant's Nest. so it is always worth it.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Christin H - Feb 2022
Algehele gradering
It was a great location. The room was really nice. Nico is a very friendly host who gave me lots of tips.
Jamie B - Des 2021
Algehele gradering
Nico was the most amazing host.
Lees meerElephant's Nest se terugvoer
Hello Jamie,
Thank you for the excellent review and kind words.
It was great having you stay with us and making your acquaintance.
We are so happy to hear you enjoyed your stay with us, it was only a pleasure. We are looking forward to your next visit.
Keep well and stay safe.
Best regards,
Nico
Shantel F - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Nicolette L - Nov 2021
Algehele gradering
Had a great stay.
Willem G - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees en baie rustig.
William L - Okt 2021
Algehele gradering
Very decent. Nice and cosy. Well maintained.
Keletso S - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful place and it's safe.
Lethebe M - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Estelle S - Aug 2021
Algehele gradering
I enjoyed the quietness and friendliness of the staff.
Elephant's Nest se terugvoer
On your quote, it made mention about the three quarter beds in the room and you choose to accept the quote!
Thank you so much for the review, we appreciate it!
Michelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Verblyf was 100%
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Jaco P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Morne C - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik, lekker, awesome.
Annabelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars.
Elephant's Nest se terugvoer
Hello Annabelle,
Dit was net 'n voorreg en grootplesier om julle by ons te ontvang! Was wonderlik om met julle te gesels en beter te leer ken. Alle voorspoed en ons vertrou om mekaar in die toekoms weer te sien.
Beste wense en groete,
Nico en Jubilie Smit
Reg H - Sep 2018
Algehele gradering
Quiet, comfortable and convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil, gemaklik en gerieflik.
Ons gasheer Nico was baie behulpsaam en vriendelik. Huislike atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elephant's Nest se terugvoer
Good day Reg,
Thank you for the review and comments, it was wonderful meeting you and getting to know you!
Keep well and we hope to see again in the future!
Best Regards
Nico and Jubilie
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Mathilde M - Okt 2017
Algehele gradering
Super om hier te zijn.
Jaco S - Sep 2017
Algehele gradering
Nic was baie behulpsaam en het allerhande aanbevelings gemaak oor aktiwiteite, eetplekke ens. in die omgewing.
Louise V - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderfully central.
Inga En Hans S - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi, gasvrye plek.
Wilma M - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens, voel baie gemaklik.
Elephant's Nest se terugvoer
Baie Dankie Wilma,
Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon huisves. Alles wat mooi is, hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Groete
Nico en Jubilie Smit
Mindie L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë om als in die nabye omgewing te besoek.
Elephant's Nest se terugvoer
Baie dankie Mindie. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon huisves. Alles wat mooi is, ons hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Groete,
Nico en Jubilie Smit
Lulu E - Jun 2016
Algehele gradering
Very nice!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker!
Die ontbyt was wonderlik. Die eienaar was baie behulpsaam. Ons wou die aand kosmaak, al was dit nie selfsorg nie, so hulle het sonder enige besware vir ons die stoof en pan laat gebruik. Hulle het ook goeie raad gegee oor waar om te gaan stap en te eet. Met al ons vrae bygestaan. Kan dit definitief aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Liesl V - Mei 2016
Algehele gradering
Gemaklik en stil.
Illze P - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Una S - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvry, ontspanne en netjies.
Charlotte J - Feb 2016
Algehele gradering
It was wonderful.
Robert L - Nov 2015
Algehele gradering
Friendly service, neat and secure parking.
Lindi B - Okt 2015
Algehele gradering
Mense met goeie harte. Baie vriendelik.
Haig F - Jun 2014
Algehele gradering
Aangenaam en goed!
Robert J - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gasvry en netjiese verblyf in 'n goeie, sentrale omgewing.
Annika K - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, en baie moeite word gedoen om mens tuis te laat voel.
Anton B - Apr 2014
Algehele gradering
Wonderlik skoon en netjies.
Agnes V - Feb 2014
Algehele gradering
Thank you!
Delia R - Jan 2014
Algehele gradering
Loved the beautiful breakfasts
Bareng M - Des 2013
Algehele gradering
Fantastic
Natasha B - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Annette F - Des 2013
Algehele gradering
Puik diens, skoon, en lekker om by te bly.
Jurie A - Nov 2013
Algehele gradering
Stil en rustig. Ruim kamer. Pragtige tuin. Veilige parkering.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorwinningstraat 874/19, Bodorp, Graskop, 1270, Mpumalanga