Elephant's Nest
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorwinningstraat 874/19, Bodorp, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R825 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elephant's Nest is in Graskop, Mpumalanga, geleë en net 50 km van al die hoofbesienswaardighede, waarvan die grootste een die Krugerwildtuin is. Dit is op die Panorama-roete.
Daar is 3 pragtige, goed toegeruste en suite-slaapkamers met privaat ingange, stoepe en tuine. Skoon linne, handdoeke en toiletware word ingesluit. Geniet 'n komplimentêre koffie of tee op die stoep of ontspan in die rustige tuin of in die knus sitkamer voor die kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n haardroër kan op versoek voorsien word.
Geniet heerlike maaltye binnenshuis of buite in hierdie aangename atmosfeer. Parkeerplek word voorsien.
Natuurlike wonders soos Pinnacle, God's Window, MacMac, Lisbon- en Berlinwaterval, Bourke's Luck, Drie Rondawels en die Blyderiviercanyon is naby die eenheid. Stap in een van die laaste 3 natuurlike reënwoude in die wêreld, net 10 km van die verblyf af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Oorwinningstraat 874/19, Bodorp, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Elephant's Nest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorwinningstraat 874/19, Bodorp, Graskop, 1270, Mpumalanga