Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgin Vintners Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Elgin Vintners Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tessa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing and absolutely wonderful!

Meagan and her team went out of their way to make sure we were settled and gave us the best breakfast the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elgin Vintners Country House se terugvoer

Hi Tessa,

Thank you for visiting Elgin Vintners Country House. It was a huge privilege to host you with us. Thank you for the excellent review. We trust that you have enjoyed your stay with us and that we will see you again in the future.
Take care

Kind regards,
Marisa
Hospitality Manager
Elgin Vintners Country House

Elgin Vintners Country House
Anthea F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We needed a break but it turned out to be more stress. We booked the Dennisten Room but got to stay in the Brown Room which was an overnight room.

Check in should be before 17h00 as gates closes at 19h00. Due to unforeseen circumstances, we could not make it for 17h00 and I contacted the Guest House at 15h00 to make arrangements. On arrival, we collected the keys as per arrangement with Marisa and luckily it was before 19h00 and the gates were still open. We were the only guests. Very scary. One chair in the room. I could help myself at the honesty bar to a bottle of wine. Must admit, the wine was good. Wine was on the floor, no table. Had to do makeup in the bathroom all steaming up. My blow dryer was on the coffee station as that was the only plug near to a mirror. We left after breakfast. Upon our return, our room was not serviced. Bed was not made. Dirty towels still in the bathroom. No clean towels. The next day there were quite a few people checking in only to overnight. They received the suites. When I eventually got to see Marisa as we were checking out, she did not apologise. Her excuse: The rooms were all the same size. That was not what I saw. The feedback to my booking agent was; I did not contact her to make arrangements and therefore she thought we were not coming anymore. However, I was offered a free wine tasting or a bottle of wine delivered to my home. Regarding the cleaning; they do not go into guests' room because not everybody trusts strangers to go into their room. But they refilled the coffee and the curtains were open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ervaring.

Die woning, slaapkamer en badkamer, geriewe en tuine was werklik baie mooi en gerieflik. Die gasvryheid en ontbyt was besonder genotvol. Aangesien ons op 'n Maandagaand oorgeslaap het, was aandete en 'n wynproe nie beskikbaar nie. Ons sal graag wil teruggaan wanneer dit wel moontlik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing met gasvryheid uit die boonste rakke.

Mens kan net jou verlustig in die mooi tuin uitgetooi in helder herfskleure. Die woonhuis is besonders: groot stoep, gesellige kuierruimte met kaggelvuur en al. Bonus vir ons toe die wynmaker inloer en met ons 'n glasie wyn deel. Ruim kamer en badkamer, skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Die personeel, Audrey en Marthie, asook Peter is besonderse mense, vriendelik en behulpsaam. Marisa is 'n bekwame bestuurder wat mens laat tuis voel en niks is vir haar moeite nie. Geluk met die huishouding en goeie span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela W
Saam met vriende

A must visit.

Stunning home and surrounds. Huge property for exercising. Wine tasting on your doorstep. Brilliant hospitality by Casper and his team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony N
Gesin met klein kinders

A home away from home.

One of the best places we have ever been to, the hosts at the house and tasting were amazing and made the guests feel very comfortable. The food at the wine tasting, Manor House and breakfast were incredible. Great value for money and lots to do. Will certainly return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais K
Enkelreisiger

Lekker, vriendelik en netjies

Nog voor my aankoms het ek welkom gevoel omdat die eienaar ’n boodskap met ’n kaart gestuur het. Die Country House is baie netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat enigiemand nodig het en nog meer, regtig ’n baie aangename ervaring. Die pizzaria en wynproe lokaal is reg langs die huis en alles was net so lekker daar. Vir seker ’n moet. Ek sal sonder twyfel teruggaan Elgin Vintners toe! Baie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizeth V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth V
Enkelreisiger

Wat ’n wonderlike plek om oor te slaap.

Pragtige gastehuis in ’n pragtige omgewing. Die kamers was mooi en skoon en die diens was top gehalte. Ek sal definitief weer kom maar vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik plek met puik mense.

Dankie Casper en al die personeel wat ons kuier by julle so spesiaal gemaak het. Werklik puik geriewe met vriendelike personeel wat mens laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy W
Gesin met klein kinders

What a wonderful stay we had. The attention to detail from Casper and his team was amazing.

We even had a 3-course dinner specially prepared for my husband's 40th birthday celebration. So much to do on this farm, we will definitely be back to experience it again. Thank you to Hein at the wine tasting venue. Great selections of wines, served with delicious pizza and lovely gardens for the kids to play while the adults sat back and relaxed by the warm fire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H
Gesin met klein kinders

Lovely staff, lovely setting and very relaxing.

Great stay! We loved the beautiful scenery. The lovely tasting room and restaurant too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riëtte H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte H
Enkelreisiger

Spesiale bederftyd.

Ek was so verras deur die vriendelikheid van Francois, Jolene en Loretta. Niks was te veel moeite nie. Sondagoggend het Jolene spesiaal vroeg ingekom om vir my 'n heerlike ontbyt te maak aangesien ek reeds 8 uur wou ry om Krimifees-praatjie by te woon. Die kamer is pragtig en die beddegoed silwerskoon en geurig. Vars blommetjies laat jou spesiaal welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Net die plek as jy bietjie rustigheid en skoonheid van natuur wil geniet. Dis definitief 'n lekke slaapplekkie. Weg van die stad se woel en gedruis. Geriewe is van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Appletiser-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd921374b0028e823e7b20bdf7070bf9fc8ca87a2d539997aa0b696a2d1cadb0cf4ebc1f2e6a16ad4283de1205cf9253b7cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Appletiser Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -34.186385198334 19.022644489987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem