Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elgin Vintners Country House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

Prys sluit in
The Syfret Room
B&B
The Browne Room
B&B
The Hahn Suite
B&B
The Denniston Room
B&B
Huisreëls

Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Die Elgin-vallei raak koel in die aande so onthou om genoeg warm klere en insek-afweerder saam te bring.

Die inkloktyd is tussen 13:00 en 16:00 en die uitkloktyd is teen 11:00. Indien gaste vroeër wil inklok of later wil vertrek kan hulle dit vooraf met die bestuur reël. Bagasie kan by die verblyf gelos word nadat gaste uitklok. Gaste kan nie ná 20:00 inklok nie.

'n Heerlike plattelandse ontbyt word daagliks in die eetkamer voorgesit tussen 08:30 en 10:30.

Aandete kan voor die inklokdatum gereël word. Doen asb. navraag oor die opsies. 'n Eerlikheidskroeg is in die eetkamer beskikbaar. Alle drankies sal op gaste se rekening gevoeg word en dit moet betaal word voor gaste uitklok.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat om in die kamers te bly nie; hulle is welkom in ons publieke areas vir dagbesoekers. Let asseblief daarop dat hulle te alle tye aan 'n leiband moet wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Appletiser-weg, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd921374b0028e823e7b20bdf7070bf9fc8ca87a2d539997aa0b696a2d1cadb0cf4ebc1f2e6a16ad4283de1205cf9253b7cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Appletiser Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 11:00 -34.186385198334 19.022644489987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem