Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Elim Carnarvon Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over and beyond!

Ons voertuig het gebreek voor Carnarvon en ons was gestrand sonder selfoonopvangs. Ons het uiteindelik 'n boodskap by die gastehuis uitgekry en gevra hulle moet asb. sleepdiens vir ons reel. Hulle het self in die bakkie gespring en ons kom haal. By die gastehuis het hulle vir ons ook aandete gegee. Dit laat mens weer aan ander glo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

N Juweel in Carnarvon.

N Wonderlike plek om te bly. Die kamer was skoon, netjies, alles wat jy nodig het en die bed was ongelooflik gerieflik en warm. En die beste van alles was die gasvryheid en ontbyt. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees gasvryste eienaars ontmpet op ons reis.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons meer as welkom te laat voel. Ons het die ontbyt opsie gehad wat werklik uit die boonste rakke was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant!

Very helpful and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elim Carnarvon Gastehuis se terugvoer

Baie, dankie Erika so lekker gekuier met julle.
Groete Elize

Elim Carnarvon Gastehuis
Willem K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K
Besigheidsreis

The price is very competative and the owner/operators went out of their way to be helpful.

One of the owners spent many hours of his own time with me around in his own time to introduce me to local persons who could assist me with information I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsmense.

Wat 'n heerlike verblyf. Die gasheer en-vrou het ons só tuis laat voel en heerlik saam gekuier. Ons het warm geslaap en die ontbyt was uit die boonste rakke. Hierdie plek in Carvavon kan ek net die allergrootste vrymoedighrid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, warm verblyf toegedraai in hope vriendelikheid.

Die verblyf is baie mooi netjies en goed toegerus met 'n groot slaapkamer en groot badkamer. Hartlike ontvangs met egte plattelandse gasvryheid. Beurtkrag het geen invloed op die verblyf nie, aangesien dit toegerus is met alternatiewe krag. Wat 'n luuksheid. Heerlike ontbyt ingesluit wat verblyf baie bekostigbaar maak. Beslis 'n wenner in sy prysklas. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit vreeslik geniet, die gasvryheid was puik.

Die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Enkelreisiger

Fantasties. Voel soos my eie huis.

Pragtige huis, antieke meubels en die lekerste ontbyt. Kon nie vir 'n beter gasheer en gasvrou gevra het nie. Dankie baie, sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elize en Isak se gulhartige ontvangs en vriendelikheid staan uit.

Baie gerieflike en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Elize en Isak is 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Hulle laat jou dadelik tuis voel!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermeulenstraat 5, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ff0e64a751b7e93b07181c04737c3499b444a5cb3fd07d458a73de9c81e5d235bed70e88af1ce333e23de7a770e12e8785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem