Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elouise Self Catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andries Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Elouise Self Catering
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marius V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie lekker. Mense is baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Gesin met tieners

Baie aangename eienaars netjies en skoon verblyf.

Eienaar het ons baie vriendelik ontvang sommer dadelik tuis gevoel, alles is daar wat mens nodig het, skoon en netjies. Baie veilig gevoel in 'n rustige area, stapafstand tot by die see. Kommunikasie van eienaar was puik. Dankie aan die eienaar vir die bottel koue sjampanje wat vir ons in die yskas was met aankoms, asook vir die koffie en beskuit. Met beurtkrag is daar selfs vir ons 'n lig gegee. Lekker privaat braai area op die stoep en onderdak parkering. Sal definitief die verblyf aanbeveel en self ook weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elouise Self Catering se terugvoer

Baie dankie, Nadia. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete.

Elouise Self Catering
Vanaf R1 900
R1 900 R1 330
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 330
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 330
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Crafford-straat 12, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7250482cd210c07cc145b2064142365fb893b572a58e04b9ef01f050440d04c81d034e0b8be66985f59894f12f7f87e39d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 330 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12 Jan Crafford Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.140258 22.108976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem