Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsewhere

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 30

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Elsewhere
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lizelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met vriende

Soos BD huis!

Ruim woonarea, voldoende kombuis. Baie netjiese slaap- en badkamers. So lieflik om wakker te word met die klank van die see. Die trappies was net vir ons ou perde 'n uitdaging, lol!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Goeie middag Lizelle

Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer. Ons is in die proses om 'n handreëling op te sit wat dit maklik sal maak om op en af te gaan met die trappe.

Groete
Hilda

Elsewhere
Jannie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Dit het 'n baie aangename en rustige ligging.

Ons het jare gelede ook in Elsewhere gebly en vir daai tyd was dit sommer 'n baie aangename plek. Ongelukkig het die plek agter gebly in tyd. Daar is wel baie plek vir verbetering en opknapping in die woon eenheid. Nommer een, WiFi is deesdae 'n belangrike behoefte vir enige vorm van werk en kommunikasie. Die soliede braai van daai tyd is nou 'n drom op wiele, glad nie geskik en dit rook vreeslik, selfs by die woning in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Goeiedag Jannie
Voorspoedige Nuwejaar vir jou.
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek sal dit deurgee aan die eienaars.
Dankie vir die ondersteuning.

Geniet die dag.
Vriendelike groete,
Hilda

Elsewhere
Lidia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die huis is skoon en netjies. Ons het regtig baie lekker gebly en die uitsig van die stoep is pragtig. Hilda is ook 'n baie goeie gasvrou. Sy laat ons regtig welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Goeiedag Lidia
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien uit na n volgende kuier.
Groete
Hilda

Elsewhere
Cladjeena V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cladjeena V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Alles was goed,ek sal voorstel dat hulle 'n decoder kry vir die TV. Mens vergeet om jou eie saam te ry. Die vensters het ook vasgesit, bietjie gesukkel om hulle oop en toe te kry. Verder het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Hallo Cladjeena

Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het lekker gebly.
Mooi dag verder en kom gerus weer.
Vriendelike groete
Hilda

Elsewhere
Morne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Was net 'n oornagstop vir sakereis. Verblyf was puik.

Sal beslis aanbeveel. Alles was netjies en skoon. Puik, ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Goeienaand Morne
Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit word waardeer.
Ek is bly om te hoor u het dit geniet.
Sien uit na die volgende besoek.
Geniet die aand.
Weskus groete
Hilda

Elsewhere
Tim J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tim J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker, yskas werk nie, huis was nie skoon nie.

Yskas in huis maak nie koud nie. Wasbak het sand in gehad by aankoms, onder beddens was daar leë koeldrankblikkies, ons het bespreek vir 2 volwassendes en 2 kinders, daar was 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens, in sitkamer was daar nog 2 enkelbeddens sonder beddegoed na ons ingelig is daar is beddegoed. Dit venster van huis kan nie oopmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Goeiedag Tim
Dankie vir due terugvoering.
Dit spyt my van u ervaring maar tog wil ek ook hier ’n regstelling maak.
Toe u my inlig die yskas maak nie koud nie het ek aangebied om die volgende dag ’n minibar yskassie in te sit waarop u gesê het dit is nie nodig nie u gebruik u travel yskas.
Ek was in die huis om ondersoek in te stel na die probleem en die koelkas loop jy kan hoor die motor loop en ek het n beker met melk daarin gekry wat julle gelos het en dit was so te gevries.
Ek het ook al maandag water gaan insit wat gister ys koud was.
Ek het gese dit voel vir mense kas werk nie of maak nie koud maar dit doen .
Beddens word met elke skoonmaak heeltemal weg geskuif vir deeglik skoonmaak so ek stem glad nie saam met die aantuiging van koeldrank blikkies wat u daar gekry het.
Ja ek het gese daar is beddegoed en so was dit ook daar vir 4 mense want julle gebruik tog net die 2 kamers.
2 ekstra beddens wat in sitkamer is vir slaap of sit word alleenlik beddegoed opgesit wanneer dit 5 en 6 persone is.
As u besluit het kinders moet apart slaap kan u my gevra het of 1 in sitkamer kan slaap en of daar beddegoed is dan sou ek gese het nee daar word nie uitgesit in die geval van 4 persone en ek sal dan enige tyd beddegoed daar neergesit het.
Ek dink hierdie aantuigings is onvanpas omdat dit onwaar is en daar is reeds teen die kansellasie beleid gegaan en vir u op die nippertjie tegemoed gekom en net te laat betaal vir 3 nagte en nie vir 4 soos dit moes wees nie.
Groete,
Hilda

Elsewhere
Jomari D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari D
Gesin met klein kinders

Silwerskoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Die woonstel was silwerskoon en pynlik netjies. Hilda het seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het en sy het ook van tyd tot tyd 'n WhatsApp gestuur om te hoor of ons reg is en of ons iets benodig. Ons het báie lekker gebly, gebraai en geslaap! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Elsewhere se terugvoer

Beste Jomari
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Dit was n groot plesier om julle te akkommodeer en dankie dat julle so mooi na die plekkie gekyk het.
Ek sal julle beslis aanbeveel.
Sien uit na die volgende kuier.

Geniet die naweek.
Weskus liefde
Hilda

Elsewhere
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 12, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764312bab554b6b0b28d43ced42141f4cd88b45f029cf7d0f91b0ddef1a83e8957a522af639e6ffa0e7c29e2d5464eb12e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 12 Hoog Street Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.75320302153 18.228337146696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem