Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elsabees

  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord.

Daar is 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste. Al die eenhede is smaakvol gemeubileer en sluit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die leefarea in. Die kombuis het 'n yskas, gasstofie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slim-TV met WiFi.

Elsabees bied maklike toegang tot gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, die middestad, Canal Walk Winkelsentrum, Grand West Casino en die Kaapse Wynlande.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Elsabees
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 9

Ligging

  • Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elsabees het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 17, Parow Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzOTJmNWE5LTJkNzUtNDkzOC05ZmExLWEwYzc1NTE0ZmVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Van Bruggenstraat 17 Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.887361631998 18.590170741081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem