Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Engel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Engel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lee-anne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S

Uitstekend. Rustig, goeie ligging, genoeg spasie vir almal.

Gerieflike verblyf! Huis is ruim en alles wat mens nodig het. Braaikamer is ideaal met die see in die verte. Heining reg rondom die huis. Lekker speelarea vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonita V
Gesin met tieners

Alles was fantasties! Ons sal vir seker weer by Engel kuier!

Ons het heerlik gebly. Die huis is ideaal vir 'n groot groep volwassenes en kinders. Daar was werklik alles wat ons kon nodig hê en ons gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N

Dit was 'n lang naweek waar ons baie memories as familie kon maak.

Die huis was heerlik ruim en alles wat ons nodig gehad het, al was ons 15 mense. Van klein tot groot was tuis en die uitsig en ligging was perfek. Sal verseker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadette M

Fantastiese ervaring.

Rykie is 'n gem! Lieflike naweek saam met familie en 'n bonus dat dit 'pet friendly' is. Sal enige tyd die Engel aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan bly. Great great great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collene E

Fantasties! Verwagtinge oortref! Rykie wen!

Engel het ons verwagtinge oortref. Alles was perfek! Genoegsame beddegoed, eetgerei, vermaak en gerief! Al wat jy moet doen is: opdaag en slegs met kos. Die huis is ten volle toegerus! Rykie het ons so mooi ontvang! Vol energie, toeganklik, super vriendelik en tegemoedkomend. Haar diens was tops! Engel het regtig sy naam gestand gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Skoon, netjies, ruim, see uitsig huis!

Perfek vir 'n groep vriende en familie om saam te kuier en onthaal binne of buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 58, Struisbaai, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3fb02b42167d858f4f67e8766139f6b7cb24a17bafb7294dfbc8a7000d03c9beabb379630ff78b13aff334adb20dd6d300?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 58 Vasco Da Gama Struisbaai 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.812763907574 20.04810154438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem