Engel
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Lee-anne S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Rustig, goeie ligging, genoeg spasie vir almal.
Sonita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was fantasties! Ons sal vir seker weer by Engel kuier!
Simone N - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lang naweek waar ons baie memories as familie kon maak.
Nadette M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Collene E - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties! Verwagtinge oortref! Rykie wen!
Christine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, see uitsig huis!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama 58, Struisbaai, 7320, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom