Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erika

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Erika
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marius L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker gewees en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Saam met vriende

Oulike plek vir familie kuiers.

Ons het regtig baie lekker daar gebly. Sal beslis weer gebruik, somer soos 'n moontlikheid, en dis baie veilig daar. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie J

Awesome.

We had an absolutely amazing time. We just loved the peacefulness of the place, the location. We had an unforgettable weekend away. Will definitely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K
Saam met vriende

Pragtige goed toegeruste en ruim wooneenheid wat jou tuis laat voel.

Baie stylvol. Die rustigheid van die omgewing en mooi sonop- en ondergange. Het baie lekker gebly. Kom vir seker weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verblyf was baie lekker. Huis was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Dis nou 'n vakansiehuis.

Naby alles, stapafstand vir die tieners. Nie te modern dat jy die heeltyd dink aan skoonmaak nie maar netjies en skoon. Die eienaar was uitstekend. Goeie WiFi, wen Eskom as die krag afgaan met backup ligte / gas en lekker Android TV as die weer nie saamspeel nie. Sal maklik weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erika se terugvoer

Dankie Riaan. Ons sal julle graag weer ontvang.

Erika
Robyn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie gerieflik en spasieërend.

Dit was baie groter as wat ons verwag het. Die stilte is kalmerend en presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K
Saam met vriende

Lekker, ons het die uitkoms geniet.

Ligging is perfek en veilig, wat 'n lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jhanine H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhanine H

Comfortable clean and lovely big lounge with indoor braai.

We had a lovely stay at Erike, weather was good. House has what you need and is comfortable and clean. We enjoyed the indoor braai as it was windy on the first night. Very spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erika se terugvoer

Glad you enjoyed it, Jhanine! Hope you come again.

Erika
Corne G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne G
Gesin met klein kinders

Centrally situated , Close to shops and main beach.

All amenities required was available. The house is rustic. Hot water was a bit inconsistent I had to fiddle with the gas heater. Internet although slow was available which was a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Aangenaam.

Die huis is baie goed geleë, maar die huis kort aandag. Dit word geadverteer as slaapplek vir nege wat waar is, maar daar is nie nege van elk byvoorbeeld van breekgoed nie. Van ons gaste wou bier drink en daar was nie bierbekers nie. Van die borde het chip merke aan. Die huis kort ook baie instandhouding soos bv. van die hout vensterrame wat nie kan toemaak nie. Die groot vertrek is baie lekker ruim, maar daar is nie baie pakplek vir eie items nie. Tydens slegte weerstoestande is daar ook nie 'n ander alternatief om te braai nie. Braaigeriewe is slegs buite. Die kamers is lekker ruim met genoeg kaste. Ten spyte van die paar gebrekke het ons nogtans baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erika se terugvoer

Die huis het intussen n heerlike binnebraai gekry.

Erika
Jana J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jana J

Old, not well-maintained house.

It was a decent location but there are couples living below you which apparently requires a group of 7-9 people to be quiet. Which is only possible to a certain extent and it's a holiday house after all. Everything is much older than expected. Wouldn't use the oven, not all types of cutlery were available and if it was it was dated. Upgrades need to be made. The house looks like a time capsule from way back, so if that's your thing it would be suitable. Also only one shower in main bedroom so everyone will use that bathroom. For a house that can sleep so many people and a drought meaning we can't use the bath it's inconvenient. It isn't very expensive so definitely more of a budget living experience. Another thing is the house is not maintained at all. No proper broom, balcony light out, things are fragile. Pictures are also deceiving. We made the most of it but doubt will return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ou, nie goed onderhoude huis.

Dit was 'n ordentlike ligging, maar daar is paartjies wat onder jou woon, wat glo dat 'n groep van 7-9 mense moet stil wees. Dit is slegs moontlik tot 'n sekere mate en dit is immers 'n vakansiehuis. Alles is veel ouer as wat verwag is. Sou nie die oond gebruik nie, nie alle soorte eetgerei was beskikbaar nie en indien dit was, was dit gedateer. Opgraderings moet gemaak word. Die huis lyk soos 'n tydkapsule van agter af, so as dit jou ding is, sal dit geskik wees. Ook net een stort in die hoofslaapkamer, so almal moet die badkamer gebruik. Vir 'n huis waar soveel mense kan slaap en 'n droogte wat beteken dat ons nie die bad kan gebruik nie, is dit ongemaklik. Dit is nie baie duur nie, dus beslis meer van 'n sakpasverblyf belewenis. Nog 'n ding is dat die huis glad nie onderhou word nie. Geen behoorlike besem, balkon lig uit, dinge is breekbaar. Foto's mislei ook. Ons het die meeste daarvan gemaak, maar twyfel of ons sal terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erika se terugvoer

Brooms are in a special holder in the corridor so that it is not in your face and the oven works perfectly. I was there to find out if everything was in order, but you did not mention any problems, lights or otherwise. We consider bedding and towels, coffee tea and rusks included in our reasonable rates, good value for money.

Erika
Abigail W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail W
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Most relaxing and close to shopping facilities and a much needed pharmacy with fantastic service. Lovely play park close by with fun putt-putt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

'n Plesier.

Baie skoon, netjies en presies soos beskryf op die webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia L
Saam met vriende

Lieflike ligging en baie gerieflik.

Baie gerieflike en netjiese verblyf. DStv sal 'n bonus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese wegbreek naweek!

Baie dankie vir die oulike woonstelle en dat ons so lekker kon kuier sonder probleme. Dankie vir die vriendelike diens en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouerige geriewe, goed geleë, maklik bereikbaar. Netjies en skoon.

Baie lekker huisgedeelte, kan die beddens en geriewe 'n bietjie opgradeer. Sal eerder meer aanbeveel vir 'n groep van 6 of meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S
Saam met vriende

Rustige wegbreeknaweek.

Die kamers en netjies en sitkamer is heerlik ruim en gesellig. Negatiewe punte is die TV/DStv-"setup" is nie soos geadverteer nie en mens kan nie net jou dekodeerder koppel nie. Die eet en kookgerei in die kaste was nie nagegaan voor ons ingeklok het nie, en was vol spinnerakke. Moes eers eet- en kookgerei uitwas. Moes bel vir agterdeursleutel ─ dit was nie beskikbaar met aankoms nie. Radio het ook nie gewerk nie. Indien aandag hieraan geskenk word, sal dit 'n heerlike ondervinding wees om daar oor te bly. Die positiewe is egter in geheel die gerief en netheid van die venue. Anna-Marie is baie behulpsaam en was bereid om klein veranderings in die kamers te maak om ons wense te akkommodeer. Alle ander geriewe van hoë standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Saam met vriende

Gemaklik, gerieflik en definitief die moeite werd!

Heerlike, ruim huis met 'n lieflike tuin! Slaapplek is baie gemaklik en kombuis is lekker toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Erika se terugvoer

Dankie Marietjie,
Ons is bly julle het dit geniet!

Erika
Louise S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay. Very relaxing and cozy. House does need an upgrade.

Outside braai area of main house needs attention. Personally, I think bedding, linen and towels should be brought by the guests. Some of the kitchen utensils need replacement. Other than that, our stay was a restful and peaceful one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W
Gesin met tieners

Het baie lekker in Struisbaai gekuier!

Sal definitief weer Struisbaai toe gaan. Hoewel die eienaar vriendelik is en dit 'n lekker groot huis is, het die plek definitief aandag nodig. Die plek is oud en is nie oral baie skoon nie. Maar dis tog goeie waarde vir die prys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak Wouter L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak Wouter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erika is lekker ruim en die ligging is baie goed.

Die beddegoed en handdoeke is pragtig skoon, maar die res van die huis kan bietjie skoner wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anina M
Gesin met tieners

Het lekker gebly.

Ons het net nie geweet dat jy eers jou gelde ten volle moet betaal voor jy die sleutel mag kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MTFkZmQyLWVmODgtNDc0NS1iZjNhLTY2Y2EwYzM0ZWQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 23 5 1 5 10 Protea Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801681929888 20.048718452454