Mosselbaai Akkommodasie by Erin 1 | LekkeSlaap
+8
+8

Erin 1

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village , Beacon Point, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Erin 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, met ongelooflike uitsigte oor die see in Mosselbaai. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie wat naby aan die aksie is.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis en eetarea is oopplan en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor.

Die sitkamer het gemaklike stoele en daar is 'n televisie met DStv. Die sitkamer-area het skuifdeure wat uitloop na die patio met 'n buitebraai en 'n uitsig oor die see.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en Erin 1 is naby aan restaurante en winkels, sowel as talle ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Erin 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Point Village , Beacon Point, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village , Beacon Point, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA369c72f611acd055b37ec0a172dcaa0181eba21154701e95df69470e5484859f859b59e29fe1cf080830397f64a3fc8b4338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) Point Village Beacon Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182881 22.156846
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za