Eselfontein Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Ninette D - Jan 2024
Algehele gradering
Stil, rustig, met baie karakter en gasvryheid.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Ninette. Baie dankie vir julle kuiertjie in die Karoo. Dit was baie lekker om ons hartswêreld met julle te deel. Hoop julle droom om eendag self te boer, word waar. Intussen is julle baie welkom om by ons op die plaas te kom kuier soveel as wat julle wil. Karoo Groete
Joubert U - Des 2023
Algehele gradering
Bederf-kuier in die Rante.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Joubert.
Dit was vir ons baie lekker om julle hier in die Karoo te ontvang. Sien baie uit na julle volgende besoek aan ons.
Karoo Groete.
Magriette D - Des 2023
Algehele gradering
Interessant, vriendelik, uitsonderlik.
Lees meerEselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Magriëtte.
Dit was vir ons 'n baie groot voorreg en 'n plesier om die stukkie Karoo waarvoor ons rentmeesterskap het met julle te deel. Ons sien daarna uit om julle weer eendag hier te ontvang.
Karoo groete.
Schalk P - Des 2023
Algehele gradering
N basis waarvan ons die Fraserburg omgewing "explore" het.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Schalk.
Dit was vir ons so lekker om julle as ons gaste te ontvang. Jammer julle verblyf was so kort, maar dalk is daar 'n volgende keer.
Karoo Groete.
Gerdalize K - Des 2023
Algehele gradering
Beste plek om te wees in Karoo.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Gerdalize.
Baie dankie vir julle kuiertjie by ons in die Karoo. Dit was regtig 'n voorreg om julle te leer ken en het julle geselskap baie geniet.
Karoo Groete
Chris L - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en puik en vriendelike diens.
Christine S - Jun 2023
Algehele gradering
Perfection.
Christine F - Mei 2023
Algehele gradering
Altyd lekker om terug te kom.
Doreen A - Okt 2022
Algehele gradering
Karooplaas uit die boonste rakke.
Lees meerEselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Doreen, dit was wonderlik om julle hier te ontvang. Baie dankie vir lekker gesels en kuier.
Karoo Groete
Jeremy D - Jul 2022
Algehele gradering
Onvergeetbare naweek. Kosbare mense van die Karoo.
Ingrid R - Des 2021
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing. Karoogasvryheid op sy beste!
Henko V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig en baie mooi.
Johann F - Des 2021
Algehele gradering
Absolute eerlikheid en betroubaarheid.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die pragtige Groot Karoo.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Johan & Maretha baie dankie vir julle besoek aan Eselfontein Gasteplaas. Ons deel graag hierdie wonderlike landskap met almal.
Hoop om julle spoedig weer te sien!
Marlene D - Jul 2021
Algehele gradering
Afgeleë, pragtig en rustig.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Marlene. Baie dankie vir julle kuier by Eselfontein Gasteplaas. Dit was regtig 'n voorreg om julle hier te ontvang. Hoop om julle eendag weer te sien.
Karoo Groete.
Ernie B - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige area, pragtige Karoo-grondpad in en verby plaas, baie aangename en gasvrye gasheer.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Ernie, dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer eendag te sien.
Karoo Groete,
Pieter.
Karen M - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige kuier in die middel van die groot Karoo. As jy hou van stap en koppies klim is hierdie die ideaale plek vir jou basis.
Anscha Z - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvrye Karoo wegbreek
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Tranquil retreat away from cell phones and the hustle and bustle of city live.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier. Hoop dit gaan 'n instelling raak.
Karoo Groete
Willem V - Jan 2020
Algehele gradering
Volkome ontsnapping van die wêreld. Wêreld van nederigheid.
Lees meerJuliet M - Des 2019
Algehele gradering
Perfect for what we needed.
Annetjie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid, netjiese plaashuis met 'n baie mooi uitsig.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Wessel. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontvang. Hoop daar gaan 'n volgende keer wees.
Karoo Groete.
Debbi B - Feb 2019
Algehele gradering
Beleef die Karoo-gasvryheid op sy beste.
Henko V - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik.
Ian A - Aug 2017
Algehele gradering
Vyfster in die verlate Karoo.
Eselfontein Gasteplaas se terugvoer
Hello Ian
Ek hoop om julle eendag weer te sien, dit was goed om julle te ontmoet. Karoo Groete.
Brandt B - Aug 2017
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê.
Hanlie M - Jun 2017
Algehele gradering
Kos vir ons siel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom