LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Espérance Guest House | LekkeSlaap
+54

Espérance Guest House

6 resensies
Gastehuis
Kamer 1
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Kamer 1 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n klein eetkamer en kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Matras kan voorsien word vir 'n ekstra gas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gaste kan ontbyt teen 'n ekstra koste van R70 per persoon bestel.

Huisreëls

Gaste sal 'n komplimentêre nie-alkoholiese drankie ontvang met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gaste kan ontbyt teen 'n ekstra koste van R70 per persoon bestel.

Huisreëls

Gaste sal 'n komplimentêre nie-alkoholiese drankie ontvang met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3 - Gesinseenheid
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 3 is 'n gesinseenheid en bevat 'n dubbelbed, enkelbed en slaapbank. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n klein eetkamer en kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gaste kan ontbyt teen 'n ekstra koste van R70 per persoon bestel.

Huisreëls

Gaste sal 'n komplimentêre nie-alkoholiese drankie ontvang met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserlaan 5, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtd1IPN6GR6b5XDdkwNI9uoK5WUmqJ24ah24KlnV8azAfWziP8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 5 Visser Avenue Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.438568172907 21.27170747791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!