Merweville Akkommodasie by Essies se Weglê-nessie | LekkeSlaap
+6

Essies se Weglê-nessie

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 380 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 72, Merweville , 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Essies se Weglê-nessie is in Merweville geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of vir oornagverblyf.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n enkelbed.

Daar is braaigeriewe buite sodat gaste heerlik onder die Karoo-sterrehemel kan kuier.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Essies se Weglê-nessie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Essies se Weglê-nessie
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 72, Merweville , 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Essies se Weglê-nessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 72, Merweville , 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0c8l1fjDwva3FlWFW7eZUkJL8TxhlGGwDOCj7ZtMxaR9KUSXk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 72 Kerkstraat Merweville 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.666213226898 21.517360220076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za