Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 15

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Rook is in die eenheid verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, word toegelaat om van die verblyf gebruik te maak.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor ander gaste deur geraasvlakke so laag as moontlik te hou. Enige klagtes kan daartoe lei dat gaste gevra word om die perseel met onmiddellike effek te verlaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9e811202335e1764fb71b5ec5d66405523bb547d2f58417c7682e80b4307ea359194542bc29abd50106577900a1c76b355c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense Beach Boulevard East Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160956715907 22.109062333273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem