Estoril Villa 72

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 15 Sep 2019.

Beskrywing

Estoril Villa 72 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai geleë is. Die woonstel is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge op die Tuinroete.

Die woonstel is op die derde vloer (slegs bereikbaar met trappe) en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort en 'n bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof, breekware en eetgerei. In die sitkamer is daar 'n gemaklike en netjies sitkamerstel, sowel as 'n TV en 'n DVD-speler. Die sitkamer het 'n skuifdeur wat na die stoep met braaigeriewe lei.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Die kompleks is net 400 m van Diaz-strand af en ryafstand vanaf winkelsentrums, restaurante en Hartenbos se middedorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Estoril Villa 72 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Estoril Villa 72 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R937 R803 per nag (plek vir 4)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 15 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false