Sunwich Port Akkommodasie by ET Accommodation | LekkeSlaap
+59

ET Accommodation

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir ET Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johnny V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies mooi lekker en gasvry.

Het verblyf geniet in aangename omgewing lekker plek om te ontspan sou langer wou bly.

ET Accommodation's terugvoer

Goeie middag Johnny
Dit was baie aangenaam om oom-hulle hier te kon gehaat het as gaste. Dit was net te kort, ai.
Baie, baie dankie vir die goeie verslag, ek waardeer dit opreg, baie.
Ek hoop oom hulle kom kuier gou weer, met die seun se troue en nog vele daarna.
Groete
Carl

ET Accommodation
Danie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Enkelreisiger

Nice place to stay at in Port Shepstone.

Carl (manager) made it worthwhile. Preferred destination for staying in Port Shepstone.

ET Accommodation's terugvoer

Goeie dag Danie,
Baie dankie vir die great reviev.
Sterkte met al die kompetiessies die jaar en die plekkie daar op Ifafie, Buffelspoort.
Kom kuier gerus weer.
Carl

ET Accommodation
Nomusa M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Check in very smooth, friendly staff who are always willing to help. Place is spotless clean, value for money.

Stephan D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Besigheidsreis

Netjies, vriendelik, baie rustig en Marcel is baie nice.

Ek en my verloofde moes daar bly vir besigheidsdoeleindes, ek moet sê dit was baie netjies en die bestuurder, Marcel is so vriendelik, hy het ons geakkommodeer met blyplek op die laaste nippertjie, hy gaan uit sy pad uit vir jou. Als was mooi skoon, al het die reën ons bietjie gevang, was dit nog steeds lekker. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dankie ET Accommodation.

Liana K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana K
Gesin met klein kinders

Aangenaam!

Ons het ons tydjie verskriklik baie geniet! Marcel is 'n ongelooflike gasheer en het ons verblyf gemaklik en lekker gemaak.

Boeries V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boeries V
Gesin met tieners

Sal beslis weer daar bespreek.

Ongelooflike behulpsame oord en die ou wat daar in diens is, is vreeslik gasvry.

Derryck D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Derryck D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak plek om te bly.

Die kamer is redelik netjies, maar die foto's is baie misleidend. Dit was nie ordentlik skoon nie die beddegoed was vuil, die mikrogolf was om van naar te raak. Die stort het ook nie gewerk nie daar is baie netjieser verblyf vir goedkoper. Ek sal niemand aanbeveel om hier te bly nie!

ET Accommodation's terugvoer

Good afternoon Derryck,

I am shocked to hear about your bad experience at my establishment, as I check each room before a guest arrives and I can assure you that your room was in tip-top condition and if not I would have refunded you immediately. As you did not have any complaints on the day of check out, and of all my guests u are the first to complain about something. The pictures are exactly what you see in the room and on the property. Yes, the shower pipe was broken after you checked out, but the shower pipe was in working order before you arrived on the property as I did check the room to make sure. All bedding is brand new and gets replaced after every checkout . The microwave, toaster, and the kettle is brand new so it's impossible to be in a bad condition as I personally check each item before new guests arrive.

ET Accommodation
David T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I found the host extremely friendly on arrival.

Found the room clean, and the bed comfortable. I would return if I go to Port Shepstone again.

Sunga C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunga C
Saam met vriende

Friendly and they look after their clients.

I was happy with the place and it was like what I saw on the website. They are friendly and the guy even came to inform us when he was leaving and he gave us more information on the area. We really enjoyed our stay there.

Paul V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang en al die plekke van belang is aan ons verduidelik.

Dit was net 'n oorslaapstop op pad na St. Lucia en dus het ons nie tyd spandeer in Port Shepstone nie.

Samantha C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

It was a wonderful stayover! Very friendly and professional, and a very clean and neat room with everything you need!

See stars.

Ina A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n groot plesier om daar tuis te gaan.

Na 'n hartlike ontvangs het ons heerlik gerus in die silwerskoon, pragtige kamer. Dit is 'n baie mooi plek en die uitsig van daar bo af is asemrowend. Baie dankie.

Janke K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke K
Enkelreisiger

Netjies verblyf en waarde vir geld.

Sal aanbeveel indien die doel goedkoop, netjiese akkommodasie is. Nie noodwendig die mees luukste verblyf nie, maar is definitief waarde vir geld.

Fawzia G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fawzia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most pleasant stay, definitely home away from home.

We were welcomed very warmly by Eugene and he definitely went out of his way to make our stay as comfortable as possible. Without a doubt it was worth every cent we paid. We would most certainly recommend ET Accommodation to anyone who's looking for tranquillity, peace and quiet as well as very clean and comfortable stay.

Hennie C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker!

Baie uitstekende ontvangs. Lekker rustige atmosfeer, uiters netjies. Sal vir seker weer kom en dit aanbeveel.

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-weg 11, Sunwich Port, Port Shepstone , 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq0enROKbGkoBSyQIcPc7E1yrBn6KDVfGAKbneZX13ER74IiR2A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 11 Sea View Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -30.665280805602 30.509084594341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za