Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fabulous flat @ The Anchorage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Anchorage 9, Adamstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fabulous flat @ The Anchorage is 'n lieflike eenheid in Mosselbaai en dit bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dit is 'n drieslaapkamerwoonstel wat slaapplek bied aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n hoë plafon en gemaklike banke met 'n TV wat die volle DStv-pakket het. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Die skuifdeure in die sitarea bied toegang tot die balkon wat 'n ingeboude braai en 'n ononderbroke uitsig oor die hawe en die see het. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig, maar daar is ekstra parkeerplekke wat op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis beskikbaar is.

Hierdie perseel is oorkant die pad van 'n Checkers-sentrum, koffiewinkels, 'n kronkelpaadjie langs die see, restaurante, die Diaz-museum, Sontos Strand, die punt en die grot.

Slaapplek

’n Bespreking by Fabulous flat @ The Anchorage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • The Anchorage 9, Adamstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Anchorage 9, Adamstraat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9b7ed8759e335cea5a956a13784959a16e065c6f8aeb5564fbabf3a34a7f980d02b8fa2e8f784877a89878604039ae3fd4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 9 The Anchorage Adam Street 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.180607525262 22.144481320219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem